| Modulekode | SOC 891 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Volledige verhandeling, gebaseer op onafhanklike navorsing oor goedgekeurde onderwerp in genderstudies, word deur die student onder toesig van ’n studieleier geskryf. |
| Modulekrediete | 180.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App